1 Kronieke 9:16 Die Boodskap (DB)

Abda seun van Sammua, seun van Galal, seun van Jedutun; Berekja seun van Asa, seun van Elkana, wat in nedersettings van die Netofaners gewoon het.

1 Kronieke 9

1 Kronieke 9:10-19