1 Kronieke 8:40 Die Boodskap (DB)

Ulam se seuns was goeie soldate, spesialisboogskutters.Hulle het altesaam 150 kinders en kleinkinders gehad.Hulle was almal Benjamin se nageslag.

1 Kronieke 8

1 Kronieke 8:35-40