1 Kronieke 8:13-16 Die Boodskap (DB)

13. Beria en Sema was familiehoofde van die inwoners van Ajalon. Dit was hulle wat die mense van Gat op die vlug gejaag het.

14. Agjo, Sasak, Jeremot,

15. Sebadja, Arad, Eder,

16. Migael, Jispa en Joga was Beria se seuns.

1 Kronieke 8