1 Kronieke 7:32-36 Die Boodskap (DB)

32. Geber was Jaflet, Semer, Gotam en hulle suster, Sua, se pa.

33. Jaflet se seuns was Pasak, Bimhal en Aswat.

34. Semer se seuns was Agi, Roga, Gubba en Aram.

35. Gotam, sy broer, se seuns was Sofag, Jimna, Seles en Amal.

36. Sofag se seuns was Suag, Garnefer, Sual, Beri, Jimra,

1 Kronieke 7