1 Kronieke 7:28 Die Boodskap (DB)

Efraim se nageslag het ’n gebied bewoon wat Bet-El in die suide, Naära in die ooste, Geser in die weste, Sigem in die noorde, tot by Aja, elkeen met hulle dorpies, ingesluit het.

1 Kronieke 7

1 Kronieke 7:21-36