1 Kronieke 6:78-81 Die Boodskap (DB)

78. oorkant Jerigo, oos van die Jordaan, in die stamgebied van Ruben, Beser in die woestyn en Jahas,

79. Kedemot en Mefaät met hulle weivelde;

80. in die stamgebied van Gad, Ramot in Gilead, Maganajim,

81. Gesbon en Jaser met hulle weivelde.

1 Kronieke 6