1 Kronieke 6:25-28 Die Boodskap (DB)

25. Elkana se afstammelinge was Amasai, Agimot,

26. Elkana, Suf, Nagat,

27. Eliab, Jerogam en Elkana.

28. Samuel se seuns was Joël, die oudste, en Abia, die tweede.

1 Kronieke 6