1 Kronieke 5:16 Die Boodskap (DB)

Hulle het in Gilead en in Basan met sy dorpies gewoon en ook die weivelde van Saron gebruik, so ver as wat dit gestrek het.

1 Kronieke 5

1 Kronieke 5:10-17