1 Kronieke 4:42-43 Die Boodskap (DB)

42. Verder het ’n groep van 500 Simeoniete na Seïrberg toe getrek. Hulle leiers was Pelatja, Nearja, Refaja en Ussiël, almal seuns van Jisi.

43. Hulle het die mense van Amalek wat oor was, verslaan en hulle woon nou nog daar.

1 Kronieke 4