1 Kronieke 28:18 Die Boodskap (DB)

asook die hoeveelheid gesuiwerde goud vir die wierookaltaar, en die hemelwesens van goud wat die verbondsark van die Here met hulle vlerke moes bedek.

1 Kronieke 28

1 Kronieke 28:13-21