1 Kronieke 27:32 Die Boodskap (DB)

Jonatan: Dawid se oom en raadgewer, ’n baie verstandige en geleerde man; Jegiël, Gakmoni se seun: die onderwyser van die koning se kinders;

1 Kronieke 27

1 Kronieke 27:29-34