1 Kronieke 26:8 Die Boodskap (DB)

Al hierdie nakomelinge van Obed-Edom, asook hulle seuns en die res van die familie, was begaafde mans wat goed was in hulle werk. Obed-Edom se groep was 62.

1 Kronieke 26

1 Kronieke 26:1-12