1 Kronieke 26:28 Die Boodskap (DB)

Selomit-hulle het beheer gehad oor alles wat Samuel, die siener, Saul seun van Kis, Abner seun van Ner en Joab seun van Seruja, aan die Here gewy het en oor alle ander items wat gewy is.

1 Kronieke 26

1 Kronieke 26:23-32