1 Kronieke 25:3 Die Boodskap (DB)

Uit Jedutun se seuns was daar Gedalja, Seri, Jesaja, Simi, Gasabja en Mattitja. Hulle het onder leiding van Jedutun, hulle pa, gestaan. Hy het met lierbegeleiding as profeet die lof aan die Here gelei.

1 Kronieke 25

1 Kronieke 25:1-9