1 Kronieke 25:21-28 Die Boodskap (DB)

21. die veertiende op Mattitja en twaalf van sy seuns en familielede,

22. die vyftiende op Jeremot en twaalf van sy seuns en familielede,

23. die sestiende op Gananja en twaalf van sy seuns en familielede,

24. die sewentiende op Josbekasa en twaalf van sy seuns en familielede,

25. die agtiende op Ganani en twaalf van sy seuns en familielede,

26. die negentiende op Malloti en twaalf van sy seuns en familielede,

27. die twintigste op Eliata en twaalf van sy seuns en familielede,

28. die 21ste op Hotir en twaalf van sy seuns en familielede,

1 Kronieke 25