1 Kronieke 25:16-21 Die Boodskap (DB)

16. die negende op Mattanja en twaalf van sy seuns en familielede,

17. die tiende op Simi en twaalf van sy seuns en familielede,

18. die elfde op Asarel en twaalf van sy seuns en familielede,

19. die twaalfde op Gasabja en twaalf van sy seuns en familielede,

20. die dertiende op Subael en twaalf van sy seuns en familielede,

21. die veertiende op Mattitja en twaalf van sy seuns en familielede,

1 Kronieke 25