1 Kronieke 24:2 Die Boodskap (DB)

Nadab en Abihu is egter voor hulle pa dood en hulle het nie seuns gehad nie. Daarom het net Eleasar en Itamar die priesterskap gekry.

1 Kronieke 24

1 Kronieke 24:1-7