1 Kronieke 23:5-7 Die Boodskap (DB)

5. 4 000 was hekwagte en nog 4 000 moes sorg vir die lof van die Here op die musiekinstrumente wat Dawid daarvoor gemaak het.

6. Dawid het hulle in groepe ingedeel volgens die seuns van Levi: Gerson, Kehat en Merari.

7. Uit die nageslag van Gerson was daar Ladan en Simi.

1 Kronieke 23