1 Kronieke 23:30-32 Die Boodskap (DB)

30. Hulle moes ook elke oggend en aand reg staan om vir die Here dank en lof te bring

31. en moes help met die bring van al die offers vir die Here op die sabbat, nuwemaansfeeste en ander feestye. Die regte aantal Leviete moes altyd in die tempel werk, presies volgens die voorskrifte wat aan hulle gegee is.

32. Deur hulle werk in die tempel van die Here het hulle die spesiale dienste vir die Here in stand gehou.

1 Kronieke 23