1 Kronieke 23:18-21 Die Boodskap (DB)

18. Selomit was die leier van Jishar se nageslag.

19. Jerija was die leier van Hebron se nageslag, Amarja was die tweede, Jagasiël die derde en Jekamam die vierde.

20. Miga was die leier van Ussiël se nageslag en Jissija was die tweede.

21. Merari se seuns was Magli en Musi.Magli se seuns was Eleasar en Kis.

1 Kronieke 23