1 Kronieke 23:1-3 Die Boodskap (DB)

1. Toe Dawid oud was, het hy sy seun Salomo as koning van Israel aangewys.

2. Toe roep hy al die leiers van Israel, saam met die priesters en die Leviete, bymekaar.

3. Die Leviete van 30 en ouer is getel: ’n totaal van 38 000.

1 Kronieke 23