1 Kronieke 22:18 Die Boodskap (DB)

“Die Here is by julle,” het hy gesê. “Hy het vir julle vrede met die volke rondom julle gegee. Hy het hulle aan my onderwerp en hulle is nou ondergeskik aan die Here en sy volk.

1 Kronieke 22

1 Kronieke 22:15-19