1 Kronieke 21:8 Die Boodskap (DB)

Dawid het vir God gesê: “Ek het ’n groot sonde gedoen deur die volkstelling te hou. Vergewe my, asseblief; ek besef dit was ’n dom ding om te doen.”

1 Kronieke 21

1 Kronieke 21:1-11