1 Kronieke 21:29 Die Boodskap (DB)

Op daardie stadium het die tabernakel van die Here, dit is die tent en die altaar wat Moses in die woestyn vir die Here gemaak het, nog op die hoogte by Gibeon gestaan.

1 Kronieke 21

1 Kronieke 21:23-30