1 Kronieke 21:13 Die Boodskap (DB)

Dawid het geantwoord: “Dit is ’n ontsettend moeilike keuse. Laat die Here my liewers self straf, want sy genade is baie groot. Moet tog net nie dat mense my in die hande kry nie!”

1 Kronieke 21

1 Kronieke 21:6-14