1 Kronieke 2:42 Die Boodskap (DB)

Kaleb, Jeragmeël se broer, se nageslag was soos volg: Mesa, sy oudste seun, was Sif se pa, en Maresa, sy tweede seun was Hebron se pa.

1 Kronieke 2

1 Kronieke 2:39-43