1 Kronieke 2:3 Die Boodskap (DB)

Juda se seuns was Er, Onan en Sela. Hulle ma was Bat-Sua, ’n Kanaänitiese vrou. Juda se oudste seun, Er, was ’n slegte man en die Here het hom doodgemaak.

1 Kronieke 2

1 Kronieke 2:1-10