1 Kronieke 2:24 Die Boodskap (DB)

Na Gesron se dood het Kaleb by sy pa se vrou Efrata geslaap en hulle het ’n seun, Asgur, gehad. Hy was Tekoa se pa.

1 Kronieke 2

1 Kronieke 2:14-28