1 Kronieke 2:14-17 Die Boodskap (DB) Netanel, Raddai, Osem en Dawid. Hulle susters was Seruja en Abigal. Seruja se drie seuns was Abisai, Joab en Asael.