1 Kronieke 19:17 Die Boodskap (DB)

Dawid het dit gehoor en die hele Israel vir oorlog opgeroep. Hulle het deur die Jordaanrivier getrek en die Aramese leër daar ontmoet. Dawid het sy soldate vir die geveg opgestel. Toe het die Arameërs aangeval.

1 Kronieke 19

1 Kronieke 19:12-19