1 Kronieke 19:10 Die Boodskap (DB)

Joab het besef dat hy nou aan twee fronte sou moes veg. Hy het toe die beste vegters uitgesoek en hulle teenoor die Arameërs opgestel.

1 Kronieke 19

1 Kronieke 19:4-19