1 Kronieke 17:26-27 Die Boodskap (DB)

26. Want U is God, o Here, en U het hierdie goeie dinge vir my, wat u dienaar is, belowe.

27. U het besluit om my koningshuis te seën, sodat daar altyd een van my nakomelinge op die troon sal wees. Aangesien U dit geseën het, is dit ’n seën vir altyd.”

1 Kronieke 17