1 Kronieke 16:31 Die Boodskap (DB)

Die hemel en elkeen wat daar is, moet van opgewondenheid oorloop.Die aarde en elkeen wat daar is, moet hulle blydskap uitskreeu.Vertel vir elkeen op hierdie aarde: “Die Here is koning!”

1 Kronieke 16

1 Kronieke 16:28-40