1 Kronieke 15:3 Die Boodskap (DB)

Daarna het hy die hele Israel in Jerusalem byeengeroep om die verbondsark van die Here te verskuif na die plek wat daarvoor reggemaak is.

1 Kronieke 15

1 Kronieke 15:1-7