1 Kronieke 15:27 Die Boodskap (DB)

Dawid, al die Leviete wat die verbondsark gedra het, die sangers en Kenanja, wat die draery gereël het, het almal klere van fyn linne aangehad. Dawid het ook nog ’n skouerkleed van linne omgehad.

1 Kronieke 15

1 Kronieke 15:19-29