1 Kronieke 15:22 Die Boodskap (DB)

Kenanja was in beheer van die Leviete wat die verbondsark moes dra. Hy het dit gereël, omdat hy geweet het hoe om dit te doen.

1 Kronieke 15

1 Kronieke 15:21-28