1 Kronieke 13:8 Die Boodskap (DB)

Dawid en al die Israeliete was uitbundig van vreugde. Hulle het onder begeleiding van liere, harpe, tamboeryne, simbale en trompette gesing en gedans.

1 Kronieke 13

1 Kronieke 13:4-9