1 Kronieke 13:6 Die Boodskap (DB)

Hulle is toe almal saam na Baäla in Juda toe, dit is Kirjat-Jearim, om die ark van God terug te bring. Die ark dra die titel: “Die Here wat bo die hemelwesens troon.”

1 Kronieke 13

1 Kronieke 13:1-11