1 Kronieke 13:11 Die Boodskap (DB)

Dawid was baie ontsteld dat die Here dit met Ussa gedoen het. Hy het die plek toe Peres-Ussa genoem. Dit beteken “’n bres teen Ussa” en dit is vandag nog die plek se naam.

1 Kronieke 13

1 Kronieke 13:2-12