1 Kronieke 12:8 Die Boodskap (DB)

Uit die stam van Gad het daar ook dapper soldate na Dawid toe oorgeloop. Hy was toe nog in sy vesting in die wildernis. Hulle was goed toegerus om met skild en spies te veg, so vreesloos soos leeus en so vinnig soos bokke in die berge.

1 Kronieke 12

1 Kronieke 12:6-14