1 Kronieke 11:34-38 Die Boodskap (DB)

34. die seuns van Jasen uit Gison; Jonatan, Sage se seun uit Harar;

35. Agiam, Sarar se seun uit Harar; Elifal, Ur se seun;

36. Gefer uit Mekera; Agija uit Pelon;

37. Gesro uit Karmel; Naärai, Esbai se seun;

38. Joël, Natan se broer; Mibgar, Hagri se seun;

1 Kronieke 11