1 Kronieke 11:33-43 Die Boodskap (DB)

33. Asmawet uit Bagurim; Eljagba uit Saälbon;

34. die seuns van Jasen uit Gison; Jonatan, Sage se seun uit Harar;

35. Agiam, Sarar se seun uit Harar; Elifal, Ur se seun;

36. Gefer uit Mekera; Agija uit Pelon;

37. Gesro uit Karmel; Naärai, Esbai se seun;

38. Joël, Natan se broer; Mibgar, Hagri se seun;

39. Selek die Ammoniet; Nagrai uit Beërot, die wapendraer van Joab, Seruja se seun;

40. Ira uit Jeter; Gareb uit Jeter;

41. Urija die Hetiet; Sabad, Aglai se seun;

42. Adina, Sisa se seun, ’n leier uit die Rubenfamilie wat 30 man by hom gehad het;

43. Ganan, Maäka se seun; Josafat die Mitneër;

1 Kronieke 11