1 Kronieke 11:2 Die Boodskap (DB)

Vroeër, selfs toe Saul nog koning was, was dit tog maar jy wat Israel gelei het. Die Here jou God het vir jou gesê: ‘Jy moet my volk Israel oppas en hulle lei.’”

1 Kronieke 11

1 Kronieke 11:1-11