1 Kronieke 11:10 Die Boodskap (DB)

Hier is iets meer oor die leiers van Dawid se dapper helde. Hulle het saam met die hele Israel besluit om Dawid Israel se koning te maak, volgens die Here se belofte.

1 Kronieke 11

1 Kronieke 11:1-18