1 Kronieke 1:46 Die Boodskap (DB)

Na Gusam se dood het Hadad, seun van Bedad, hom opgevolg. Hy het die Midianiete in die gebied van Moab verslaan. Sy stad se naam was Awit.

1 Kronieke 1

1 Kronieke 1:38-54