1 Kronieke 1:1-6 Die Boodskap (DB)

1. Adam, Set, Enos,

2. Kenan, Mahalalel, Jered,

3. Henog, Metusalag, Lameg,

4. Noag. Noag se seuns was Sem, Gam en Jafet.

5. Die nageslag van Jafet: Gomer, Magog, Madai, Jawan, Tubal, Mesek en Tiras.

6. Die nageslag van Gomer: Askenas, Rifat en Togarma.

1 Kronieke 1