1 Korintiërs 7:24 Die Boodskap (DB)

My liewe vriende, staan julle plek vol juis daar waar julle was toe die Here julle as sy kinders geroep het. God is mos by julle.

1 Korintiërs 7

1 Korintiërs 7:19-32