1 Korintiërs 5:13 Die Boodskap (DB)

God sal met daardie mense afreken. Maar julle moet verantwoordelikheid neem vir wat in julle gemeente aangaan. Die Skrif sê mos: “Raak ontslae van die mense onder julle wat nie reg lewe nie.”

1 Korintiërs 5

1 Korintiërs 5:7-13