1 Korintiërs 2:11 Die Boodskap (DB)

Dit is net soos met ’n mens. Niemand weet wat binne-in jou omgaan behalwe jou gees nie. Net so weet niemand wat binne-in God omgaan behalwe God se Gees nie.

1 Korintiërs 2

1 Korintiërs 2:10-13