1 Korintiërs 16:21-24 Die Boodskap (DB)

21. Ek, Paulus, skryf hierdie laaste paar groetwoorde self.

22. Mag die Here die persoon straf wat in liefdeloosheid die rug vir die Here draai. Kom, Here!

23. Mag die Here vir julle baie goed wees.

24. Ek sal altyd in liefde aan julle dink, want ons almal behoort aan Jesus.

1 Korintiërs 16